Uitgestuur deur KERKNUUS namens NEELS VAN TONDER
Stuur alle eposse aan nvtonder@vodamail.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe...

DIE JONA-KOMLEKS 

Die Jona-kompleks is 'n nuwe publikasie wat lesers help om die boodskap van Jona te ontdek soos wat jy die inhoud nog nie verstaan het nie. Die werk is op die jongste navorsing gebaseer en bied talle nuwe ontdekkings. Die inhoud is opwindend, lees maklik en is hoogs verrykend. Die boek is as Bybelstudiehandleiding geskryf, maar is terselfdertyd bedoel om as 'n waardevolle sleutel vir preekvoorbereiding te dien. Die werk bestaan uit 36 hoofstukke en beloof om 'n groot treffer te wees. As jy lief is vir nuwe ontdekkings in die woord van die Here, gaan jy beslis van hierdie publikasie hou.  

Van die onderwerpe sluit in ... en het jy geweet?:

  • Jona se naam beteken: "Die wilde duif is die seun van die HERE wat getrou is".
  • Die vis wat Jona ingesluk en uitgespoeg het, was 'n mannetjie vis.
  • Met Jona in sy buik was dit 'n wyfievis.
  • Wat die betekenis van Nineve se veertig dae was.
  • Jona het dubbele standaarde gehad.
  • Jona se plant was nie 'n plantvariŽteit nie. Kom, ontdek wat dit was.
  • Die reg om kwaad te word.
  • Die oop slot plaas jůķ in Jona se skoene.
  • Jesus en die teken van Jona.
  • Waarom Jesus Petrus "Barjona" genoem het.
  • Verhale oor Paulus gebruik Jona-motiewe.

Die Hebreeuse teks is kundig en verstaanbaar uitgelÍ. Elke hoofstuk is van kantaantekeninge voorsien, 'n besondere begrip van die motiewe in die verhaal, 'n boodskap, besprekingsvrae en 'n gebed.

Formaat: Sagteband.
Bladsye: 158 bladsye.
Prys: R150.00 (plus koerierskoste; sal kwoteer).
Bestellings en Navrae: Selfoon: 072 633 3367,
of e-pos: nvtonder@vodamail.co.za

 


KERKNUUS...nuus oor die grense
Posbus 5539 Kockspark 2523

Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure