| Tuisblad | Kerke en skole | Kostes | Werkswyse | Smalls | Kontak | |||||||
Oor
Kerknuus SMALLS
Hierdie koerantjie is bedoel as 'n hulpmiddel vir gemeentes en inrigtings om gebeure en produkte op 'n koste-effektiewe wyse onder mekaar se aandag te bring. Dit is gratis en verniet vir gemeentes en nie-winsgewende organisasies. Alle gebeure word ook gratis in die kerknuus kalender geplaas. Stuur alle bydraes na SMALLS@kerknuus.com Koste vir besighede en winsgewende organisasies: R100 per SMALL
|
|
||||||
Kopiereg: kerknuus.com |
|||||||