Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Tuisblad | Kerke en skole | Kostes | Werkswyse | Baniere | Smalls | Kontak
Menu
Tuisblad
Kerke en skole
Kostes
Werkswyse
Baniere
Smalls
Kontak
 
 

 

NUUT! KERKNUUS BANIERE

Ontwerp 'n 800x100px of 800x200 banier vir insluiting aan die onderkant van eposse wat reeds uitgaan. Baniere word vir een week ingesluit in alle bekendstellings wat deur Kerknuus uitgestuur word.

Werkswyse:

  • Stuur vir ons die banier (800x100px of 800x200px) in JPG-formaat na kantoor@kerknuus.com of kantoor@skolenuus.co.za
  • Dui aan in watter week u dit wil stuur.
  • Baniere word op Kerknuus se webblad gestoor en ingetrek in die epos (dit is dus nie deel van die bandwydte van die epos nie)
  • Baiere kan met u webblad of epos adres geskakel word.

Koste:

  • 800x100px banier - R200
  • 800x200px banier - R400

Voorbeelde:

 



 


 



Kerknuus.com behou die reg voor om 'n berig/advertensie te stuur of nie te stuur nie. Kerknuus.com aanvaar egter geen verantwoordelikheid vir die inhoud van enige berig of advertensie nie. Kerknuus.com wil die groter liggaam van Christus dien en sal geen berigte/advertensies uitstuur in stryd hiermee nie.

 

E-pos /nuusbriewe
Teken in
Teken uit
Voorkeure
E-mail / Newsletters
Kopiereg: kerknuus.com