Uitgestuur deur KERKNUUS namens kerksondermure
Stuur alle eposse aan thegreatcolab@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe...

Gratis 6 weke tienermateriaal vir die laaste kwartaal van 2020


The Great Colab bied ʼn 6 weke avontuurlustige reeks aan vir Graad 7 tot Graad 12’s in Afrikaans. Die tema is: Into the Wild: die 6 checkpoints wat wys dat jy gelewe het voor jy doodgaan. Hierdie reeks beoog om reguit en relevant met tieners te gesels oor die uitdagings waardeur hulle op die oomblik werk. Jou gemeente/gemeenskap sal definitief hierby baat vind!

 

Hierdie materiaal word op ʼn weeklikse basis gestuur na kerke, skole en jeugwerkers van reg oor Suid Afrika. The Great Colab is ʼn Covid 19 inisiatief waar klomp verskillende kerke saam begin werk het om tieners van reg oor Suid Afrika aanlyn te bedien. Ten spyte van die feit dat baie kerke weer volledig oop kan maak word die reeks so aangebied dat jy dit aanlyn of in die kerkgebou kan kyk.  

 

Die pakket bestaan uit:

Kort boodskap

Aanbidding

Les-materiaal

Bemarkingsmateriaal

 

Sluit sommer vandag nog aan by The Great Colab en word deel van hierdie groeiende beweging.

 

Vir enige navrae of om die registrasievorm te ontvang, stuur ʼn epos na thegreatcolab@gmail.com
 

 

KERKNUUS...nuus oor die grense
Posbus 5539 Kockspark 2523

Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure