Uitgestuur deur KERKNUUS namens VONKK
Stuur alle eposse aan vonkkmusiek@gmail.com Klik hier vir aanlyn weergawe...
Laai drukker-vriendelike dokument (.pdf) hier af

Algemene inligting oor VONKK se musiek, ons webwerf, werksaamhede en produkte vir gemeentes, asook die praktiese bekendstelling van VONKK se musiek. Ons gee spesifiek aandag aan die VONKK-psalms, klassieke liedere, en die meditatiewe en kontemporêre liedere. Ons wil diegene teenwoordig ook laat proe aan ons heel nuutste VONKK-liedere. Om die VONKK-liedere bekend te stel, gaan ons ook baie van die liedere saam sing, sodat mense kan hoor hoe die liedere klink. Daar is ook aparte sessies vir orreliste en instrumentale begeleiers praktiese waarin ons vir hulle leiding en hulp tov die begeleiding van die VONKK-liedere wil gee.

VBO punte: 
Leraars van die NG Kerk en NH Kerk wat die geleentheid bywoon, sal ook vir VBO punte kwalifiseer.
KOSTE:  
Die koste vir die Opedag beloop R180 per persoon.
INSKRYWINGS:
Inskrywingsvorms en die volledige program is beskikbaar op die tuisblad van VONKK se webwerf (heel regs) www.vonkk.co.za OF kan per epos aangevra word by vonkkmusiek@gmail.com  Die sluitingsdatum vir inskrywings is:  31 Mei 2018
NAVRAE: 
Vir enige verdere navrae, kontak Pieter van den Berg by 071 041 3954

 

KERKNUUS...nuus oor die grense
Posbus 5539 Kockspark 2523

Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure