Uitgestuur deur KERKNUUS namens NG GEMEENTE WITRIVIER
Stuur alle eposse aan nuus@ngwitrivier.co.za Klik hier vir aanlyn weergawe...

Dissipels van Jesus laat hulle deur Hóm vorm

Dit bring ons voor die vraag of ons genoeg met Jesus besig is? Laat ons toe dat Hy ons deur sy woorde vorm? Bestudeer ons Jesus genoeg, om deur sy ritmes verander te word?

Hierdie kwartaalreeks hou ons onsself net met Jesus besig! Dit is “6 Weke in Jesus se geselskap”.

Wat is beskikbaar?

  • Omgeegroepmateriaal vir 6 weke @R33 per boekie. (Afrikaans en Engels beskikbaar)
  • Omgeeleiershandleiding @R33 per boekie.
  • ‘n DVD met 6 weke se inleidings vir omgeegroepe @R50 per DVD
  • Preekriglyne vir die 6 weke (Gratis)
  • Lied (Gratis)
  • Die voorgestelde afskopdatum is 29 Julie vir die inleiding tot die reeks. Om jou materiaal betyds te ontvang, moet jy voor 18 Junie jou bestelling plaas.

Om ‘n bestelling te plaas, KLIK HIER.

 

 

KERKNUUS...nuus oor die grense
Posbus 5539 Kockspark 2523

Webblad / E-pos / Kanselleer alle Kerknuus of verander voorkeure