| Tuisblad | Kerke en skole | Kostes | Werkswyse | Smalls | Kontak | ||||||||||||||||||||
|
Kerknuus het ontstaan uit 'n droom om 'n kanaal te skep waarmee inligting vinnig en effektief deur die kerk/kerke kan versprei in diens van die Here se Koninkryk. Kerknuus.com vervang op geen manier die huidige kommunikasiekanale in die verskillende kerke nie, maar wil dit aanvul op die terrein van elektroniese kommunikasie. Enige voorstelle of gedagtes in hierdie verband sal baie welkom wees... Kerknuus doen elektroniese bemarking in meer as 20 denominasies nasionaal en wyer.
Kerknuus stuur tans tussen 100,000 en 200,000 e-posse per maand na verskillende kerke binne en buite die RSA Kerknuus.com behou die reg voor om 'n berig/advertensie te stuur of nie te stuur nie. Kerknuus.com aanvaar egter geen verantwoordelikheid vir die inhoud van enige berig of advertensie nie. Kerknuus.com wil die groter liggaam van Christus dien en sal geen berigte/advertensies uitstuur in stryd hiermee nie.
|
|
||||||||||||||||||
Kopiereg: kerknuus.com |
||||||||||||||||||||